Friday 31 May 2013

Kokkedoor kook

Volgende week op Kokkedoor (spot the Prince Albert Olive Oil!)
Die oorblywende Kokkedoor-stryders het net-net begin mak raak, 'n bietjie rammetjie-uitnek selfs. Nie vir lank nie, want die Kokkedoor-slaghuis lewer wildsvleis op en beoordelaar Nic, 'n gesoute jagter, wys wat in 'n springbok se saaltjie steek. Jagters, met hul oog fyn ingestel op smaak, sit aan en die Karoo se eie Wildsvleiskoningin, Annetjie Reynolds, vel haar oordeel by die langtafel...


No comments:

Post a Comment